TROTS Mosselbaai!
'n Kort video van Mosselbaai uit die lug wat Jaco Vollgraaff met sy hommeltuig geneem het - net om almal weer te herinner aan die MOOI plek waar hulle woon ondanks die daaglikse pyne en plae en politiek. ![]()
TROTS Mosselbaai! Werd om voor te baklei om dit so te hou . . . ?